FLAT RATE SHIPPING FEE OF R69 TO ANYWHERE IN SOUTH AFRICA

Selluliet bende

Hier waar ek nou sit om 18:26 die aand letwel met 'n glas wyn is daar soveel goed wat deur my kop maal…."so many things to say but so little time".

Soveel goed waaroor ek kan of altans wil filosofeer…vir n paar weke het ek boodskappe gehad wat ek met julle wou of sou share…onderandere "a spur of the moment" video op Facebook met 'n boodskap vir “besige mammas”,oor hoe om nee te sê vir iets wat jy dalk DINK is belangrik, van hoe om nie in die "business" slaggat te trap nie, hoe jou best “YES” soms 'n “NO” is…..en en e...

Ek het die heeltyd Hom gevra om vir my die topic te gee…iets wat vir julle werklik iets kan beteken, en Hy het gewys ek moet net kom sit en die woorde sal self vloei. Hy was reg...

Ek het my eie testimony oor self-love, aanvaarding, body-positivity, dealing with childhood pain, yo yo diets and feeling that you’re not good enough…(dis 'n storie vir 'n ander tyd), maar vir paar jaar is ek al 80% vry van alle negatiewe thoughts oor myself, my liggaam ens. Ek share dit als eendag met julle….maar ek het besef daar is nogsteeds 'n klein deel van my wat sukkel met DIMPELS (nee nie die oulike sort nie) of nee wag is dit nou lyne…plooie wat ookal!!!!

Ek is die laaste paar dae meer bewus as vantevore hoe ERG FAKE social media is en hoe ERG dit 'n demper op 'n girl se gemoed plaas. Ek wat 'n liefde het vir weight training (healthy living,muscles ens) sien dit heeltyd orals!!!! Ek is so gatvol (in overdrive) van photoshopped fotos, en al “weet”ons dit al vir jare compare ons onsself maar tog nog….in 'n mate!!

Wat het geword van REAL…..hoekom is REAL nie meer mooi nie?? En toe besef ek…dis als oor aanvaarding... realness word nie altyd by baie getalle aanvaar nie. And us as humans need to feel accepted. Accepted by who?? Wie het die society die job gegee dat hulle weet wat mooi en aanvaarbaar is??? This season small hips and big booty’s are in…next season its small boobs and muscles, wat de hel besiel ons om te val hiervoor???????? Ek oefen 6 dae per week…(want ek love dit en dis my investment in myself), ek eet gesond, ek het eetsteurnisse oorkom, ek het vrede met kos….ALLE kos, maar tog judge ek myself nog in 'n mate omdat ek SELLULIET het. En H&M se aanpaskamer-ligte is ek seker is gemaak om 'n mens af aarde toe te bring wat o my shit…..dit laat die haelskade 10x erger lyk….  As ek smile is dit ietwat moeilik om die ekstra lyntjie onder my oë met vrede te aanvaar. Don’t get me wrong…I do indeed love myself. En ek gee ook nie om of dit windgat klink nie….want God sê: "We need to love thou neighbour as we love ourselves."

Ek het hard baklei, aande omgehuil om te kom op die punt waar ek myself LOVE en LIKE….EN dink ek is mooi (want God sê dan so in Sy woord)…maar ewe skielik sien ek my dimpels! Why oh flippen why do we give something stupid as cellulite so much power over our happiness?????? Laughter-lines ,is dit nie 'n teken van happiness? 'n Lewe wat geleef is….wat stories kan vertel…wat kan getuig van God se grace? Wisdom …..? Ek weet al hierdie dinge en tog battle ek in 'n mate ook met dit ……nogsteeds!

Moet asseblief my nie verkeerd verstaan nie…ek is happy, content, ek voel en lyk goed vir 42 maar hierdie is real en raw thoughts wat ek vir 'n feit weet meeste vrouens mee sukkel. Ek het allerhande tips vir minimising the look of cellulite….maar die feit bly staan:

HOEKOM GEE ONS DIT SO BAIE POWER?

Ek dink ek moet 'n “bende” begin….raw and real….dan flaunt ons almal ons real-time unedited bene en boude met selluliet!!! 'n Dimple vir elke mooi eienskap in ons siel! Laat ons nooit vergeet ons is meer as net sosiaal aanvaarbare lywe…meer as net ons uiterlike…en definitief soveel meer as dimples wat vir ander smile die oomblik wanneer ons sit en ons bene druk teen die stoel!!!!

Blessings….Elizabeth xxx